22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

Nou op die lug: 22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Tuis | Programme | Hennie Groenewald

Hennie Groenewald

Hennie Groenewald, een van die voorlopers in die Suid-Afrikaanse Produksiemotorkampioenskap 2011, doen sy ding in ‘n Subaru WRX STI. Hierdie nederige spoedvraat spog met tientalle trofeë en het al suksesvol deelgeneem aan verskeie nasionale kampioenskappe in veldfietsrenne, renstelle, Formule GTI, Britse Formule, VW PoloBeker, Super Toermotors, Shelby Prototipe Sportmotor, Wesbank V8 Supermotors en produksiemotors. Hy het ook al aan die Grand Am-kampioenskappe in die VSA deelneem.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: