06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 08:00

Binnekamer

Met Lizelle de Bruin

Lizelle de Bruin

Volgende: 08:00 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

09:00 - 09:40

Oggenddiens

Tuis | Programskedule

Programskedule

Geen aanbieders

00:00 - 05:25

00:00 – 00:30 Gesondheid (herhaling)
00:30 – 01:00
Regsake (herhaling)
01:00 – 02:00
Kapityt! (herhaling)
02:00 – 02:30 Sondagaand-geloofsgespreksreeks (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Goue Oues (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Eloise Pretorius

05:25 - 05:55

Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê die Sitrus Sekondêr-program skep ‘n geleentheid vir leerders om ‘n reeds erkende plantproduksie-kwalifikasie op hoërskool te behaal. Dit word deur die Sitrusakademie aangebied. Jacomien de Klerk, die bestuurshoof van die akademie, sê meer as 450 leerders sal na verwagting vanjaar vir die program inskryf. Die opvoedkundige geleentheid word oor twee jaar gefasiliteer, en is gemik op graad 10 en 11-leerders. Het jy geweet Suid-Afrika plant meer Chenin Blanc aan as enige ander plek in die wereld? Ons kyk ook na die uitvoertendense. Cornelius Ooshuizen, hoofbestuurder van Koppert Suid-Afrika, praat oor mikro- en makro-gewasbeskerming.

Geen aanbieders

05:55 - 06:00

‘n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars.

Udo Carelse

06:00 - 07:00

Die Monitorspan hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Lizelle de Bruin

07:00 - 08:00

Lizelle de Bruin praat met dr. Dave Viljoen oor die kruisgebeure. Meestertuinboukundige dr. Ernst van Jaarsveld gesels oor die olyfboom. TV-persoonlikheid Marinda Engelbrecht deel ‘n paar resepte vir Paassondag.

Magdaleen Krüger

08:00 - 09:00

‘n Program van gewyde musiek.

Geen aanbieders

09:00 - 09:40

‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.

Eloise Cupido

09:40 - 10:00

Musiek van RSG se speellys.

Sophia van Taak

10:00 - 10:30

Luister na van die bekendste klassieke Afrikaanse gedigte oor Paasfees deur die digters W.E.G. Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en Isak de Villiers. Daar is ook verse oor die feestyd om na uit te sien deur onder andere Tom Gouws, Cas Vos en Ina Rousseau. Die voorlesers is Marion Holm en Nic de Jager.

Johan Rademan

10:30 - 11:00

Johan Rademan kyk na die verskillende weergawes van die dissipels oor Jesus se kruisdood soos opgeteken in die Evangelies. ’n Uitsonderlike moderne uitbeelding van die vrou wat Jesus se voete gewas het, kom uit Jopie Coetzee se Paasroman, Aangeraak. Nic de Jager lees dit voor.

Eloise Cupido

11:00 - 11:30

Musiek van RSG se speellys.

Haidee Muller-Isaacs

11:30 - 12:00

PAASTRADISIES – VAN DIE BO-KAAP TOT DIE SWARTLAND, SWITZERLAND EN ZIMBABWE
Die Paastyd is ‘n spesiale tyd van hoop, liefde en samesyn. Haidee Muller en Christine Wessels kuier by jongmense van verskillende kulture, gelowe en tradisies om meer uit te vind oor hulle ervarings van hierdie spesiale tyd van die jaar. (Hierdie is ‘n heruitsending van ‘n Befonk-program van 2012)

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: