15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Programme | Plant van die week – Alternanthera Little Ruby

Plant van die week – Alternanthera Little Ruby

Die tyd om net op blomme vir kleur staat te maak, is verby. Loof, en veral die besonderse Alternanthera lae groeiende struikie met sy wynrooi blare, is 'n wenner. Dit word sowat 30 cm hoog en 60 cm wyd. Dit kan volson tot semison hanteer, en is 'n fantastiese vullerplant.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: