15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Programme | Plant van die week – Anthericum Starlight

Plant van die week – Anthericum Starlight

Anthericum Starlight is een van ons inheemse juwele met pragtige roomgestreepte blare en wit blommetjies, wat so te sê die hele jaar blom. Dit kan koue hanteer, maar nie ryp nie. Dit hou van volson of halfdagson. Dit woord sowat 1 meter hoog en is waterwys.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: