11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Programme | Die Boere op die Aardsdrempel

Die Boere op die Aardsdrempel

12 September 2018

Aan die begin van die 1900's het 'n groep Afrikaanse boere na Argentinië gevlug om die Anglo-Boereoorlog te vermy. Van hulle nasate woon steeds in Patagonië. In hierdie voorskou van die dokumentêre film The Boers at the End of the World (Die Boere op die Aardsdrempel), kan jy 'n kykie kry in die lewens van hierdie unieke gemeenskap in die suide van Argentinië. Hulle praat steeds Afrikaans. Luister ook na Ilse Salzwedel se onderhoud in Skrywers en Boeke met Maya Fowler oor haar roman, Patagonië, wat gebasseer is op hierdie interessante stuk geskiedenis. Gaan loer gerus ook na 'n foto-album en artikel oor van hierdie Argentynse Afrikaners by https://www.litnet.co.za/boer-tyne-n-familiefotoalbum-uit-argentinie/.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: