15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 17:45 - 18:00

Brandpunt

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Programme | Plant van die week – Abelia Lemon & Lime

Plant van die week – Abelia Lemon & Lime

7 Maart 2020

Almal soek deesdae geharde, kleurvollle plante. Hierdie struik met heldergeel blare kan so te sê in enige vorm gesnoei word. Dit is mal oor volson, kry koperkleurige blaartjies in die winter, en maak pragtige klein pienk blommetjies. Dit is waterwys.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: