23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Programme | SOPHIATOWN SE KUNSSKRIF TEEN DIE MUUR

SOPHIATOWN SE KUNSSKRIF TEEN DIE MUUR

25 Augustus 2016

Jacqui January besoek die museum in Sophiatown, Johannesburg, opsoek na die geskiedenis en oorsprong van die kuns en kultuur van die omgewing. Die ikoniese gebied se kultuurgeskiedenis strek wyer as die grense van Johannesburg, tot diep in Afrika en Europa. ‘n Hegte gemeenskap het rondom die kultuur van musiek, literatuur en die kerk ontstaan. Dis juis in die Anglikaanse kerk waar daar ‘n lewensgrootte kunswerk teen muur agter die altaar deur ‘n non geskilder is… en dit is waar die storie begin…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: