11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Programme | SPIEËLBEELD deur Ronel Mostert

SPIEËLBEELD deur Ronel Mostert

14 Desember 2017

Andrea is een van ’n tweeling wat altyd aan die korste ent trek. Haar liefde vir haar suster maak dat sy gereeld toegee, aanvaar, die ander wang draai en keer op keer vergewe. Maar waar trek sy die streep en wanneer is genoeg, genoeg? Nadat die lewe en haar tweelingsuster haar weer eens teleurstel, gaan kruip sy by ’n vriendin weg om haar wonde te lek. Sal sy die lewe, die mense naaste aan haar en die liefde weer ’n kans gee? Lê die antwoord in die hoeveelheid kere wat jy val, of die hoeveelheid kere wat jy opstaan?

Die spelers is Donna-Lee Roberts, Ivan Botha, Amanda Strydom, Cindy Swanepoel, Karen Wessels, Eloise Cupido, Bronwyn van Graan en Mandi du Plooy-Baard.

Regie: Christelle Webb-Joubert

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: