12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Video's | 57 verdiepings in 19 dae!

57 verdiepings in 19 dae!

Ingestuur deur: Ivor Price

Gesien: 4407

Konstruksie
‘n Chinese boumaatskappy spog dat hy ‘n gebou van 57 verdiepings binne net 19 dae in Sentraal-China opgerig het. Die gebou staan bekend as Mini Sky City en die internet gons oor hierdie tydsverloopvideo. Normaalweg sou so ‘n gebou baksteen vir baksteen aanmekaar gesit moes word, maar met die Chinese metode is die blokke eenvoudig op mekaar gestapel. Mini Sky City word vandeesmaand bekend gestel met 19 atriums, 800 woonstelle en kantoorspasie vir 4 000 mense.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: