15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 18:00

Spitstyd

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Video's | Alternatiewe Moedersdaguitstappie

Alternatiewe Moedersdaguitstappie

Ingestuur deur: Niu00ebl Visser

Gesien: 3810

Plekke
Ek en my vrou het besluit om my ma op ‘n alternatiewe manier te bederf hier in Thailand op Moedersdag. Dit is by die Cartoon Network Amazone Water Park in Pattaya. My ma sê sy het sommer vergeet hoe oud sy regtig is!!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: