Die Arnold Classic-sportbyeenkoms vind hierdie naweek in Johannesburg plaas. Meer as 50 sportkodes word by hierdie byeenkoms verteenwoordig. Dit word deur die Hollywood aksiester, Arnold Schwarzenegger, ondersteun. Jody Hendricks het Arnie se eerste mediaonderhoud in Suid-Afrika gedoen.