21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler

Nou op die lug: 22:00 - 23:00

Countryklanke

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Naweektjil

Met Sue Pyler

Tuis | Video's | Baba yetu – Tygerberg Kinderkoor

Baba yetu – Tygerberg Kinderkoor

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 896

Musiekvideos
Die streng inperking van 2020 weens COVID-19 het ‘n vernietigende wêreldwye impak gehad. Die uitwerking op kore, waarvan die meeste moes ophou sing, het die Children4Children-projek geïnspireer om kore te laat hoop om weer saam te sing. Karina Erasmus, koorleier van die wêreldbekende Tygerberg Kinderkoor, het gehoop om met kinderkore regoor Suid-Afrika en Afrika saam te werk. Die Children4Children-konsep is gebore uit ‘n begeerte dat Tygerberg Kinderkoor se koorlede moet uitreik ter ondersteuning van ander kinders. Baba yetu, die Onse Vader-gebed in Swahili, was die perfekte lied om ons in 2021 te lei, met die hoop op ‘n beter jaar vir almal. Die video is verfilm in die pragtige Majik-woud in Kaapstad se Tygerberg.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: