13:00 - 13:05

Nuus

Nou op die lug: 13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Tuis | Video's | Beaumont Senior Koor – Better when I’m dancing

Beaumont Senior Koor – Better when I’m dancing

Ingestuur deur: Kobus Ferreira

Gesien: 2611

Musiekvideos
Beaumont Laerskool se senior koor het net betyds voor die inperkinge ‘n YouTube produksie gedoen om alle kinders wat dalk effe hartseer is, uit te daag om saam met hulle te dans (Better when I’m dancing). Nooit het ons besef dat hierdie opname soveel waarde selfs vir onsself nou sou hê nie. Ons daag alle kinders in Suid-Afrika uit… indien jy dalk bietjie hartseer voel in hierdie tydperk, jou maats en skool mis.. sit hierdie liedjie kliphard en dans saam met ons!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: