14:00 - 15:00

Radioteater

Nou op die lug: 15:00 - 16:00

RSG Konsertbederf

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

17:00 - 18:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Tuis | Video's | David Kramer – Donkiehemel

David Kramer – Donkiehemel

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1571

Musiekvideos
Eseltjiesrus naby McGregor is 16 jaar gelede gestig toe die nood besef is vir ʼn veilige hawe vir afgeleefde, verwaarloosde donkies en tweedens, die noodsaaklikheid van bewusmaking van hierdie diere se merkwaardige eienskappe, soos getrouheid en nederigheid. Musieklegende David Kramer het kort na die ontstaan van Eseltjiesrus in 2008 ingestem om beskermheer van hierdie besonderse donkieoord te wees. Dr. Johan van Zijl, voorsitter van Eseltjiesrus se raad, stel dit so: “Dit was ‘n eer om hierdie gevierde en wyd gerespekteerde musiek- en teaterpersoonlikheid te betrek vanaf die ontstaan van Eseltjiesrus.” Kramer het die liedjie, Donkiehemel, geskep en opgeneem om bewustheid te skep van die lot van werkende donkies asook die welsynswerk wat by Eseltjiesrus naby McGregor plaasvind.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: