23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Die Kaap is sopnat

Die Kaap is sopnat

Ingestuur deur: Willie Koorts

Gesien: 4953

Op die paaie
Ongelukkig was ek op die pad toe Kaapstad dubbeld Oktober se reënval in een dag gehad het! Gelukkig het my dashcam dit alles opgeneem sodat julle ook ‘n idee kan kry hoe dit was om te ry met paaie en riviere wat oorstroom het en nog taxi’s en selfs polisiebakkies te moes trotseer! Geniet!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: