13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Willem Viljoen

Volgende: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

Tuis | Video's | Dschingis Khan

Dschingis Khan

Ingestuur deur: Allie

Gesien: 9163

RSG Programme
Met die wêreldbekersokker om die draai het ek ‘n interessante Suid Afrikaanse inset. My ma se broer Louis Hendrik Potgieter wat in Benoni grootgeword het, het in die 1970’s Switzerland toe gegaan as ballet danser. Daar het Ralph Siegel, ‘n duitse platebaas my oom se talent raak gesien en hom gewerf vir n musiekgroep Dschingis Khan. Dit was die selfde tipe shows soos ABBA. Hulle was en is nou nog groot in Europa en wêreldwyd. Hulle was selfs deel van die Eurovision kompetisie in 1979. Elk geval daar’s ‘n lang geskiedenis, maar ‘n joernalis het my ma gekontak om te sê dat die groep se een liedjie gekies is vir die advertensies van die wêreldsokker EN dit gaan gespeel word by die opening van die wêreldsokker. Dit is nou ‘n Jay Kahn wat dit gaan sing in verskillende tale, maar my oom verskyn op die skerms met die oorspronklike dans. Gedink dis nogal wonderlike dat ietsie en iemand van Suid Afrika so ongesiens gaan deel wees van so groot affêre! Die oorspronklike liedjie van 1979: My oom is die hoofdanser

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: