05:55 - 06:00

Ikra

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Video's | Helder verskynsel oor Wes-Kaap

Helder verskynsel oor Wes-Kaap

Ingestuur deur: Willie Koorts

Gesien: 2716

Ruimte
Omstreeks 20:40 op 11 Desember is ‘n helder verskynsel in die naghemel deur tientalle mense in die Weskaap waargeneem. Satellietjagter Greg Roberts was dit te wagte, hoewel nie so ‘n helder verskynsel nie en kon dit alles op sy spesiale satellietjagkamera vaslê.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: