23:30 - 23:59

Musiek op RSG

Nou op die lug: 23:30 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:40 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Impak op Jupiter

Impak op Jupiter

Ingestuur deur: Hennie Maas

Gesien: 381

Ruimte
Amateur-sterrekundiges en planetêre waarnemers was die afgelope week in ekstase toe dit bekend geword het dat ‘n groot voorwerp in Jupiter ingeval het. Die gebeurtenis is die eerste keer deur Luis Pereira van Brasilië gesien, en daarna deur ander sterrekundiges bevestig.  Hier is ‘n video deur ‘n Franse amateur-sterrekundige, Ernesto Guido, wat die impak verfilm het.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: