23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Instandhouding van Sentech-toring wat jou asem wegslaan

Instandhouding van Sentech-toring wat jou asem wegslaan

Ingestuur deur: Gustaf Pienaar

Gesien: 2909

Konstruksie
Ons was onlangs met vakansie in Marakele Wildtuin naby Thabazimbi. Die hoogtepunt was ‘n reis al langs ‘n smal paadjie op teen die berg tot bo, waar daar ‘n viertal kommunikasietorings is – onder meer ‘n reuse Sentech-toring. Drie mans was doer bo besig om die ankerkabels van die toring in stand te hou. Hul borsel roes af en verf die kabels – als in ‘n klaarblyklik uitdagende liggaamsposisie. Hul moet saans pootuit wees! Dis wonderlik om te sien dat Sentech hul torings in stand hou. Dis só belangrik vir radio- en televisie-uitsendings!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: