00:00 - 05:25

Deurnag (Vrydag)

Nou op die lug: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

Eloise Pretorius

Volgende: 05:55 - 06:00

Ikra

06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Tuis | Video's | Jasper sny gras

Jasper sny gras

Ingestuur deur: Martin Nel

Gesien: 2933

Troeteldiere
Jasper was my Jack Russel. Was 14 jaar oud toe hy oorlede is. Was mal oor wiele. Elke wiel is gejaag en gebyt. Dit het begin toe hy as klein hondjie onder ‘n vriend se motorfietswiele beland het. Dink hy het toe kwaad geword vir ‘n wiel. Stoot jy die kruiwa, braaier of enige dinge met wiele, dan sal hy die wiele byt.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: