19:00 - 19:05

Nuus

Nou op die lug: 19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Volgende: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

19:20 - 19:30

Nal'ibali

Tuis | Video's | Koedoe Fluister

Koedoe Fluister

Ingestuur deur: Herman Clark

Gesien: 4695

Snaaks
Ons seuntjie van net meer as 2 jaar, is bevoorreg om met ons hans koedoe te kan speel, maar partykeer kry hy nie genoeg aandag na sy sin nie. Billy (die koedoe ) se ma is geskuif tydens die droogte en niemand het geweet sy het by ‘n bul gekuier nie. So niemand het geweet sy het gekalf nie. Die dag nadat ons haar geskuif het , het ons die kalf in die veld gekry. Oor so maand of twee gaan hy terug na sy ma toe.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: