12:00 - 13:00

Spektrum

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Johan Rademan , Martelize Brink

Johan Rademan
Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Anna Davel

Kuns met kontant – Anna Davel

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 205

Mense
Budget smudget is ‘n term wat Henco Kruger by Anna Davel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Anna Davel gesels oor klein genades soos om al jou skuld te kan delg. Sang en liedjieskryf is haar talente waarmee sy stories kan vertel, en sy kry dit altyd reg om met haar stories iemand êrens aan te raak. In hierdie episode vertel sy haar geldstorie. Vervaardig deur The Media Farm: https://bit.ly/tmfltkmk

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: