06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Gustav Greyling
Renske Jacobs

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Annie Malan

Kuns met kontant – Annie Malan

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 1617

Mense
Sy het begin as Nina in FIELA SE KIND en groot bekendheid verwerf met die hoofrol in SAARTJIE. Vandag is sy ‘n suksesvolle sakevrou, model, aktrise, liefdadigheidswerker en motiveringspreker. Niemand hou van admin doen nie, veral as dit by hul persoonlike finansies kom. Annie Malan glo dat die engeltjies juis in jou admin versteek is. Die belangrikste geldles het sy nie by wêreldentrepreneurs soos sir Richard Branson (wat sy persoonlik ken) geleer nie, maar by ‘n vlugteling uit Sirië. Die vlugteling se liefde vir tale was sy redding, en dit is onder andere waarom Annie so lief is vir Afrikaans. Sy haal graag Langenhoven: “Ssoveel tale as ek kan, soveel keer is ek ‘n man.” Soos oudergewoonte het Henco Kruger en sy gas ‘n pot skaak gespeel. Hierdie keer het Henco sy moses teëgekom.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: