16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

Nou op die lug: 17:00 - 18:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Jacqui January

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

Musiek op RSG

Met Phil Loots

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Christel van den Bergh

Kuns met kontant – Christel van den Bergh

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 1064

Mense
Christel van den Bergh wat jare lank op die kassie te sien was in die immergewilde sepie, Gertroud Met Rugby, het kykers enduit geboei tot haar laaste toneel wat onlangs uitgesaai is. Sy het die rol van Renate Greeff, die eksvrou van die Stryders-speler Simon Greeff, vertolk. Christel en die akteur wat die rol van Simon Greeff vertolk, David Louw, is verloof. Alhoewel Gertroud Met Rugby tot ‘n einde kom, sien die akteurspaartjie uit na nuwe dinge en is hulle fokus op die toekoms. Kom leer by Christel oor vindingrykheid en hoe om altyd planne te maak.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: