23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Nadia Beukes

Kuns met kontant – Nadia Beukes

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 1218

Mense
Sy straal skoonheid uit van sowel binne as buite. Hierdie sonskynmens se lewensvreugde én lewenswysheid is opmerklik. Voor elke hoofstuk in haar boek, Paaie van hoop, is ‘n pragtige swart en wit volbladfoto van Nadia Beukes, maar sy sê dat alles nie net swart of wit in die lewe is nie en dat die grys gebiede tussenin ook bewandel moet word om oplossings te vind.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: