07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Video's | Nagtegaal in Ons Tuiste Versorgingsentrum

Nagtegaal in Ons Tuiste Versorgingsentrum

Ingestuur deur: Thelma Tumelakinji

Gesien: 3207

Musiekvideos
Thelma is ‘n versorger in Ons Tuiste aftreeoord in Bloemfontein. Sy het ‘n baie mooi stem en sing graag terwyl sy die inwoners versorg. Mev. Ennes Jacobs, ‘n getroue RSG luisteraar, het Thelma hoor sing en versoek dat ons haar pragtige stem deel met die RSG luisteraars. Hoop dit bring ook aan julle soveel vreugde as wat dit aan die oumense verskaf.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: