15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | On the Minnehaha – Lennie Galant

On the Minnehaha – Lennie Galant

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 2262

Musiekvideos
Kirsten Neuschäfer van Gqeberha loop tans voor in die Golden Globe alleenvaart om die wêreld.  Sy is die enigste vrou wat deelneem. Hulle mag slegs tegnologie gebruik wat in 1968 beskikbaar was. Lennie Galant van Prince Edward eiland in Kanada het vir haar ‘n lied geskryf. Sy het tydens die pandemie ‘n jaar lank op die eiland spandeer om haar seiljag gereed te kry vir die wedvaart.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: