15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Sing vir Alzheimers

Sing vir Alzheimers

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 2084

Musiekvideos
Simon McDermott se pa, Ted, het Alzheimer se siekte en kan niks onthou nie. Maar, wanneer hulle na Pat Boone se treffer Quando, Quando, Quando luister, kan hy vir ‘n oomblik onthou en voluit saamsing. Simon se video het behoorlik die sosiale media platvorms laat gons. Soveel so dat hulle sowat R988 553 vir die Alzheimervereniging in Engeland ingesamel het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: