09:40 - 10:00

Musiek op RSG

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 10:00 - 10:30

Vers en Klank

Met Sophia van Taak

Sophia van Taak

Volgende: 10:30 - 11:00

Kortom

Met Johan Rademan

11:00 - 11:30

Musiek op RSG

Met Eloise Cupido

Tuis | Video's | Sopraan Brittany Smith

Sopraan Brittany Smith

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1484

Mense
Soos gehoor in driesestig: Ses jaar gelede was dit so hittete of operasangeres Brittany Smith van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê. Ja, 2015 was ‘n rowwe jaar toe sy met endotrageale tuberkulose, net 4 cm onder haar stembande, gediagnoseer is. Vandag is sy dankbaar dat die draaie wat haar lewenspad geloop het, haar beter en sterker gemaak het. Op die ou end het sy op haar voete geland, en nou stap sy die pad vorentoe, weer met God aan haar sy.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: