20:00 - 20:30

RSG Dokumentêr

Met Jody Hendricks

Nou op die lug: 20:30 - 21:00

Anders in Afrikaans

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Tuis | Programskedule

Programskedule

Geen aanbieders

18:00 - 18:10

Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

Ryk van Niekerk

18:10 - 19:00

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

Geen aanbieders

19:00 - 19:05

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Geen aanbieders

19:05 - 19:15

Voorlesings van gewilde en klassieke boeke word weer uitgesaai vir herluister en opnuut geniet.

Geen aanbieders

19:15 - 19:20

‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

Christelle Webb-Joubert

19:20 - 19:30

Die aktrise, omroeper en stemkunstenaar Christelle Webb-Joubert gee lewe aan verskeie gewilde boeke vir die jongspan.

Mart-Leen Oosthuizen

19:30 - 20:00

Ds. Jaco Oosthuizen, ‘n berader, verduidelik hoe tieners die verskil kan uitken tussen Hollywood-verhoudings en gewone verhoudings. Hy gesels die rooi vlae wat tieners moet raaksien, en hoe ‘n verhouding jou toekoms positief kan beïnvloed as jy dit reg hanteer.

Jody Hendricks

20:00 - 20:30

30 JAAR VAN DEMOKRASIE: BOESAK – KERKMAN EN AKTIVIS DEUR JODY HENDRICKS
Dr. Allan Boesak het ‘n groot rol in die bevrydingsstryd gespeel – in die kerk, politiek en op gemeenskapsvlak. Hy het ook internasionaal bekendheid verwerf. Hy praat oor sy reis en rol as kerkman en aktivis.

Ettienne Ludick

20:30 - 21:00

Sedert die begin van die Alternatiewe Musiekbeweging het Afrikaanse musiek ‘n nuwe rigting ingestaan, wat anders as die norm is. Die program ondersoek die ontstaan van musiek in Afrikaans wat anders was as wat die mark gebied het, en hoe dit sedert die laat jare 80 uitgebrei het tot waar daar vandag ‘n magdom genres in Afrikaanse musiek is. Volg saam met Ettienne Ludick die tydlyn van James Phillips, die Gereformeerde Blues Band van Johannes Kerkorrel af, verby die FokofpolisiekarKP era, en die koms van kletsrym in Afrikaans.

Geen aanbieders

21:00 - 21:10

Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

Geen aanbieders

21:10 - 21:20

Nuwe en klassieke werk, wat volwasse temas en taal kan insluit, word voorgelees vir die luisteraar wat ook luisteruitdagings waardeer.

Terrance April

21:20 - 22:10

Luister na ’n solovioolwerk van Prins Albert. Hy was ‘n Engelse adelike wat graag gekomponeer het. Mendelssohn het selfs ‘n konsert van Prins Albert bygewoon waar die adelike die orrel bespeel het. Hy het later met Koningin Victoria getrou. Hy het self musiek vir sy eie troue gekomponeer. Hy het ook omgesien na die musiekopleiding van sy kinders, en sy droom was dat hulle almal komponiste of musikante sou word.

Vincente Emilio Sojo was ‘n komponis van Venezuela, wat geleef het tussen 1887 en 1974. Hy het benewens sy werk as komponis, ook klas in musiek gegee en talle orkeste gedirigeer. Sy repertorium bestaan hoofsaaklik uit liedere en verwerkings van bekende volksmelodieë. Ons luister na ‘n wiegelied van Sojo, wat op kitaar uitgevoer word.

Ons luister ook na ’n deel uit die Mis in A-mol-majeur van Schubert. Dit is die deel, DONA NOBIS PACEM. Die komponis het dit in 1822 voltooi, maar was nooit bevoorreg om dit in sy leeftyd te kon hoor nie. Dit is ‘n statige mis (Missa Solemnis). Die werk is vir ‘n vierstemmige koor, enkele soliste en orkes. Daar was ‘n orrelpartituur, maar Schubert het dit later verwyder.

Shahieda Carlie

22:10 - 22:30

‘n Besprekingsprogram oor Islam en die Koran.

Sue Pyler-Slabbert

22:30 - 23:00

Musiek van RSG se speellys.

Geen aanbieders

23:00 - 23:10

Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

Sue Pyler-Slabbert

23:10 - 23:59

Tjilmusiek vir die laataand.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: