05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Video's | Still I Rise

Still I Rise

Ingestuur deur: Johann Kruger

Gesien: 3439

Sport
Ontmoet die boksers en afrigter van die Overstrand Whale Boxing Club. ‘n Inspirerende groep jong mense wat nie armoede as ‘n verskoning gebruik om nie te baklei vir ‘n beter lewe nie. Al woon hulle in karton en sinkuise, kom hulle met medaljes terug van nasionale kompetisies. Die afrigter, Mzi Damesi, neem nooit enige krediet vir homself nie, maar praat altyd oor die veggees van sy boksers. Dit is ook goed om die ondersteuning en spangees onder die boksers te sien. Ek dink ons nasionale sportspanne kan iets hier kom leer!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: