23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Stories in die Wind

Stories in die Wind

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1435

Algemeen
Stories in die Wind is ‘n kortfilm-animasie webreeks deu Deidré Jantjies, oor ‘n jong meisie wat haar doel in die lewe vind. Die storie is gebaseer op ‘n Nama-verhaal. hûni // gāres ( Die Reënblom) / Nanub! Khas. Die reeks is op ‘n jonger gehoor gemik en het Nama en Afrikaanse onderskrifte. Daar is ook onderhoude met die bekende Nama-sprekende Ouma Katriena.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: