19:20 - 19:30

Skuif nader

Met Christelle Webb-Joubert

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Kompas

Met Hazel Janse van Rensburg

Hazel Janse van Rensburg

Volgende: 20:00 - 21:00

Radioteater

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | The Devastation of Drought

The Devastation of Drought

Ingestuur deur: Sue Pyler

Gesien: 1890

Natuur
Droogte sal ‘n meer gereelde werklikheid word namate klimaatsverandering versnel. The Devastation of Drought nooi gehore na die huise en na die plase van gemeenskappe in die Noord-Kaap wat hierdie nagmerrie beleef, gee ‘n menslike gesig aan hierdie natuurramp en ontbloot die spoor van verwoesting wat dit laat. Die film sou in 2020 in teaters gewys het, maar as gevolg van die pandemie is dit gekanselleer. Die vervaardigers het besluit om dit gratis vry te stel op Wêreld Droogtedag (17 Junie 2021) om hernude fokus te plaas op die droogte wat steeds groot gebiede in die Noord-Kaap teister. Die film neem kykers tot in die huise en op die plase van boere en gemeenskappe, en gee ‘n menslike gesig aan droogte, wat een van die grootste uitdagings in die toekoms sal wees.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: