15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Vastrap Zebra

Vastrap Zebra

Ingestuur deur: Anton Swanepoel

Gesien: 6629

Snaaks
Ons was besig om zebras af te neem Saterdag in Addo Olifant Nasionale Park .Willem Viljoen se boeremusiek program VASTRAP was aan op die radio. Die vensters was oop, toe kom die zebras nader geloop, en dis hoe hierdie twee ook die musiek van Japie Loubser terdee geniet het…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: