23:30 - 23:59

Musiek op RSG

Nou op die lug: 23:30 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:40 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Wêreld sonder haat

Wêreld sonder haat

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 415

Mense
Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle.  Sy skieter is ter dood veroordeel. Rais het hom vergewe, en ‘n veldtog begin dat hy nie tereggestel moet word nie. Die misdadiger is toe dood.  Rais is die stigter van die World without hate-beweging.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: