11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Video's | Wêreldbekerglorie verenig nasie op 4 wiele!

Wêreldbekerglorie verenig nasie op 4 wiele!

Ingestuur deur: Ds Willie Koopstad

Gesien: 1936

Sport
Bokondersteuners se uitbundige viering van die Wereld beker glorie het Saterdag geen grense geken toe ons reenboognasie op hierdie VW Golf saamgesnoer is.Wat ‘n wonderlike gesindheid van die bestuurder om net almal op die ingewing van die feestelike oomblik in te sluit! Ek het daarop afgekom nadat ek my matie dogter by haar eksamenlokaal afgelaai het. Ekt net besef dis ‘n hoopvolle video moment wat vasgevang moet word om ons nasie te inspireer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: