Tuis | Wat Gebeur | Kry jou inenting en help Suid-Afrika
Sluitingsdatum:
Deel op sosiale media:

Suid-Afrika het jou nodig – kry die inenting sodat ons ‘n veiliger land kan hê en ons vryheid kan terugkry. Die entstof “leer” jou immuunstelsel om die infeksie te herken en te beveg. As genoeg mense ingeënt word, sal dit help om gemeenskapsimmuniteit te skep en die verspreiding van die siekte te verminder. So, help die bejaardes in jou gemeenskap om te registreer en die inenting te kry. Jy kan steeds by jou naaste inentingsplek instap, selfs al het jy nie ‘n SMS ontvang of geregistreer nie. As jy 18 jaar of ouer is #PlayYourPart, registreer en kry die inenting! #VacciNation.

Hoe om te registreer:

Kry al die inligting wat jy nodig het by die Covid-19 Coronavirus Suid-Afrikaanse Hulpbronportaal by https://sacoronavirus.co.za

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: