Tuis | Wat Gebeur | Matrieks, registreer nóú om jou uitslae te kry
Sluitingsdatum:
Deel op sosiale media:

Die SAUK maak dit vir jou maklik om jou eindeksamenuitslae te kry, en jy kan boonop dalk ‘n groot prys wen!

Registreer per SMS of USSD, en staan ‘n kans om jou deel van R10,000 se lugtyd te wen.

Hier is hoe jy kan registeer:

  • SMS jou eksamennommer na 45856 (Elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie)
  • USSD: Bel *120*45856# en jou eksamennommer (Dit kos R1,50 per minuut)
  • Jy kan ook die MATRICSMATE-toepassing gratis aflaai in die Google Play and Apple winkels, en daardeur jou uitslae ontvang.

Jou uitslae sal op 22 of 23 Februarie na jou selfoon gestuur word.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: