Tuis | Wat Gebeur | Red ‘n plaas
Sluitingsdatum:
Deel op sosiale media:

Die droogte het ‘n geweldige impak in die Noord-Kaap en omliggende streke, en die behoefte aan humanitêre en emosionele hulp groei by die dag. Die mense in die boerderygemeenskappe beleef intense ervarings van verlies en wanhoop. Caritas Gemeenskapsfokus, in samewerking met die NG Kerk in Noord-Kaapland, verleen ondersteuning in hierdie droogtegeteisterde gebiede met die voorsiening van huihoudelike onderhoud, brandstof, skool-, koshuis- en universiteitsgelde en die pastorale versorging aan gemeenskappe. Bydraes tot die projek kan gemaak word aan:

Naam van rekening: NG Kerk in Noord-Kaapland
ABSA
Tjekrekening
Rekeningnommer: 940580684
Verwysing: Droogte + naam van donateur

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: