Ons wil hê jy moet weet dat RSG luister. Sê jou sê oor RSG se musiek en inhoud in ‘n meningspeiling by http://control.mailblaze.com/index.php/survey/vz702m8gey91c. Dié kort vraelys, wat ongeveer 10 minute neem om te voltooi, gee vir RSG waardevolle inligting om jou behoeftes beter te verstaan. Een gelukkige luisteraar staan ook die kans om ‘n RSG-geskenkpak ter waarde van R1,000 te wen.