Rand en sent: Ekonomiese impak van AGOA-besluit

8 November 2026: Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) uit te sluit. Die program het voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied vir sleutelbedrywe in Suid-Afrika – spesifiek landbou … Continue reading Rand en sent: Ekonomiese impak van AGOA-besluit