Voedselveiligheid: Kosblikveiligheid
’n Kosblik mag dalk eenvoudig lyk: ’n broodjie, vrugte, ietsie te drinke en dalk ’n versnapering. Maar van die oomblik wat kos uit die yskas gehaal word tot wanneer dit uiteindelik geëet word, is daar heelwat wat kan bepaal of daardie kos nog veilig is. Ons praat met Annelien Pienaar, ’n voedselwetenskapdosent en skrywer oor … Continue reading Voedselveiligheid: Kosblikveiligheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed