Voedselveiligheid: Potte en panne (Deel 1)
Vlekvrye staal, gietyster, aluminium, keramiek en kleefwerend – daar is soveel verskillende soorte potte en panne op die mark dat ’n mens soms wonder watter een is werklik die beste keuse. Voedselwetenskapdosent en skrywer Annelien Pienaar praat oor die verskillende materiale wat in kombuise gebruik word om kos te maak. Die regte pot gaan nie … Continue reading Voedselveiligheid: Potte en panne (Deel 1)
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed