Skip to content

POTGOOISNITTE

Voedselveiligheid: Potte en panne (Deel 1)

Voedselveiligheid: Potte en panne (Deel 1)

Kategorie: Intussen2026-11-04

Vlekvrye staal, gietyster, aluminium, keramiek en kleefwerend – daar is soveel verskillende soorte potte en panne op die mark dat ’n mens soms wonder watter een is werklik die beste keuse. Voedselwetenskapdosent en skrywer Annelien Pienaar praat oor die verskillende materiale wat in kombuise gebruik word om kos te maak. Die regte pot gaan nie net oor hoe lekker jou kos proe nie, maar ook oor hoe veilig en doeltreffend jy dit voorberei.