Skip to content

kompetisies

gesluit

Met slegs R50 kan jy ’n kind se lewe verander – én jou eie geluk verdubbel!

Sluitingsdatum: 31 Julie 2026
Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor...
gesluit

Wen ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique

Sluitingsdatum: 10 Julie 2026
Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!
gesluit

Méér wenners, méér prysgeld – RSG & ATKV se 30ste radiodrama-skryfkompetisie

Sluitingsdatum: 30 Junie 2026
RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én...
gesluit

Wen ’n BBP-ervaring by Tollie Parton se vertoning

Sluitingsdatum: 5 Junie 2026
Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.
gesluit

Staan ‘n kans om jou gedeelte van R30 000 én ‘n Mazda CX-30 te wen!

Sluitingsdatum: 3 April 2026
In die Wen! Wen! Wen! Met Virseker-kompetisie bied ons jou drie maniere om te wen, drie redes om in te skryf en drie keer die...
gesluit

Wen met Auto&General en RSG

Sluitingsdatum: 27 Februarie 2026
Jy kan jou deel van R100 000 en LIV Gholftoernooi-kaartjies wen.
gesluit

Wen ’n BBP-ervaring by Tollie Parton

Sluitingsdatum: 21 Februarie 2026
Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors se Theatre of Marcellus in Johannesburg te gaan sien op 22 Februarie 2026.
gesluit

OPPIWATER: WEN ‘N KAJUIT VIR TWEE!

Sluitingsdatum: 19 Desember 2025
RSG en Lefra Produksies gee ‘n wonderlike Kersgeskenk weg! Een gelukkige luisteraar kan ‘n binnekajuit vir twee aanboord die MSC Opera en die Oppiwater Kunstefees...