Kompetisie
Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!
Die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan se wiele is aan die rol. Ons rits regoor Suid-Afrika om die plekke, mense en stories te ontdek wat ons land se buurte en dorpe so uniek maak.
Dit kan dalk vir jou R5 000 in kontant laat inrol! Kiek die Karavaan soos wat ons deur Suid-Afrika reis. Deel dit op Facebook en tag Virseker, die ATKV en RSG. As jou foto tydens Spitstyd aangekondig word, staan jy die kans om R5 000 te wen met die komplimente van Virseker en die ATKV.
05/ 09 / 2026
-
24 / 09 / 2026