Kompetisie
Die Kinderfonds: Augustus verdubbelingsaanbod!
Skenk hierdie week so min as R50, help ’n behoeftige kind, en verdubbel jou wenkanse vir R200,000 of ’n Toyota Vitz! Dit is geldig vir skenkings wat gemaak word tot 31 Augsutus. Skenk R50 vir 2 inskrywings, en met R250 kry jy nou 12, dus 2 ekstra inskrywings. Gee ’n donasie, en gebruik jou selfoonnommer as verwysing, en jy is ingeskryf!
Betaal Die Kinderfonds, ABSA, tjekrek. nr. 2840157329, gebruik jou selfoonnommer + naam as verwysing. Klik hier vir kaartbetalings: https://pos.snapscan.io/qr/WCSC4131
Al die besonderhede is beskikbaar op Die Kinderfonds se Facebookblad en by www.diekinderfonds.co.za.
Doen dit vandag — verander ’n kind se lewe!
25/ 08 / 2026
-
31 / 08 / 2026