Skip to content

NUUS

Sorteer volgens:

Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber sê sy departement gaan teen 10 November 'n registrasie- en afspraakmodel vir asielaansoeke bekendstel. Hy sê die stelsel sal bykomende veiligheidskenmerke hê wat die departement sal help om te vermy dat die stelsel...

Die Interministeriële Komitee oor Migrasie sê die regering sal die howe nader vir 'n bevel om te help om die Konstitusionele Hof se beslissing oor asielaansoeke in werking te stel. Die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi sê dit sal die...

Die Kaapstadse polisie het 'n soektog van stapel gestuur na verdagtes wat gisteraand 'n man en 'n bejaarde vrou in Belgravia in Athlone doodgeskiet het. 'n Derde slagoffer het ook skietwonde opgedoen. 'n Polisiewoordvoerder, Wesley Twigg sê die aanval hou...

Die nasionale gesamentlike operasionele- en intelligensiestruktuur, Natjoints, sê die weermag bly op 'n gereedheidsgrondslag om te reageer op sporadiese betogings of geweld in Durban en Johannesburg. Onrus het vroeër vandeesweek uitgebreek tydens betogings teen ongedokumenteerde buitelanders, met minstens 14 voertuie...

Die nasionale gesamentlike operasionele- en intelligensiestruktuur, Natjoints, sê die polisie sal 'n groot teenwoordigheid handhaaf in brandpunte in Durban en Johannesburg, waar gewelddadige betogings die afgelope dae voorgekom het. Onrus het uitgebreek tydens betogings teen ongedokumenteerde buitelanders, met minstens 14...

Die polisie sê hulle sal nie toelaat dat dreigemente, intimidasie of onwettige optrede openbare veiligheid ondermyn nie. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het wetstoepassingsagentskappe geloof vir wat sy as beslissende ingrypings beskryf om reg en orde te handhaaf. Haar...

Vervolgens 'n opsomming van die dag se vernaamste nuusgebeure . . . Die Afrika-Unie het die Suid-Afrikaanse regter Navi Pillay gelukgewens nadat die Nobelprys vir Vrede aan haar toegeken is. Pillay was aan die hoof van 'n onafhanklike kommissie van...

Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in ná 'n gyselaarsvoorval op 'n plaas in Amersfoort, waarin twee mense dood en een kritiek beseer is. 'n 55-jarige man het na bewering 'n 50-jarige man doodgeskiet en 'n persoon van 53 jaar...

Die Afrika-Unie het die Suid-Afrikaanse regter Navi Pillay gelukgewens nadat die Nobelprys vir Vrede aan haar toegeken is. Pillay was aan die hoof van 'n onafhanklike kommissie van die Verenigde Nasies wat verlede jaar bevind het dat Israel volksmoord in...

Die weermag is in die middestad van Durban ontplooi. Hulle sal die situasie monitor ná gister se gewelddadige betogings. Die polisie se hulpbronne was gister onder groot druk aangesien woedende betogers oor die stad versprei was. Die betogers het die...

1-10 van 10593 nuusbulletins