Skip to content

Wen BBP-kaartjies vir Francois van Coke “Unplugged”

Kompetisie

Wen BBP-kaartjies vir Francois van Coke “Unplugged”

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Francois van Coke by Emperors se Theatre of Marcellus te gaan kyk op 23 Augustus 2026 om 15:00. Die prys bestaan uit:

  • Twee BBP-Francois van Coke-kaartjies vir die konsert op 23 Augustus 2026.
  • Verblyf vir twee persone in die vyfster Peermont D’oreale Grande Hotel by Emperors Palace op Sondagaand 23 Augustus 2026, met heerlike Van Loveren-wun in jou kamer.
  • Aandete by een van Emperors Palace se restaurante.
  • BBP-uitnodiging om vir Francois ná die konsert te ontmoet.
  • Ontbyt op Saterdagoggend 24 Augustus 2026.

SMS die volgende inligting na 45889: Coke, jou naam, van, e-pos en stad/dorp. Elke SMS kos R1.50. Die sluitingsdatum is op Vrydag 21 Augustus 2026 om 16:00. Die wenner sal op Brêkfis met Derrich op 22 Augustus 2026 bekendgemaak word.  Bepalings en voorwaardes geld.

15/ 08 / 2026
-
21 / 08 / 2026

Voriges

Sluitingsdatum:
24/09/2026

Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
31/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.