Voedselveiligheid: Vrugte en groente – was, bêre en gebruik dit reg

Ons word dikwels aangemoedig om meer vrugte en groente te eet, maar wat gebeur met daardie produkte tussen die winkel en jou bord? Moet alles gewas word sodra jy by die huis kom? Waar bêre jy wat? En kan die verkeerde manier van bêre veroorsaak dat jou vars produkte vinniger bederf? Ons vra dié vrae … Continue reading Voedselveiligheid: Vrugte en groente – was, bêre en gebruik dit reg